Skaap en Wolf vervaardig kwaliteit plaaslikke t-hemde. Die snit en afronding is van top kwaliteit. Ons is trots ons self daarop dat elke hemp persoonlik met die hand gemaak en gedruk word. Elke illustrasie beeld 'n Afrikaanse idioom uit.